Modulekode | OKT 880 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Hierdie module fokus op menslike ontwikkeling en die beginsel van deelnemende kommunikasie. Dit ondersoek bestaande kommunikasieteorieë, spesifiek met betrekking tot kommunikasie en maatskaplike verandering. Die student moet in staat wees om effektief met ander saam te werk met die doel om deelnemende ontwikkelingskommunikasiebeginsels te vestig, bestaande literatuur oor ontwikkelingskommunikasie te versamel, te analiseer en krities te evalueer, en om aan te dui dat kommunikasie ’n integrale deel van gemeenskapsontwikkelingpraktyke uitmaak. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 8 lesings per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App